Products About Us Gallery Articles Letters Contact Us Home

Inception of Promix

PROMIX - The Total Deal for Your Animals Vitality!

For 6 years we marketed a few of the top animal supplements all over SA. Whilst some supplements were only fair, a couple were really excellent, unfortunately those few were home produced with little to no ingredient control, sterile conditions or proper mixing capabilities.

We took the initiative and combined the best of them in consultation with leading animal nutritionists; we refined and tweaked the products to formulate a truly balanced, complete and natural Multi vitamin, Mineral & Amino acid supplement. We then secured a leading ISO 9000 animal pharmaceutical company to manufacture our products. We applied for 'V' no’s and Department of Agriculture approval. Our marketing philosophy is making lots of littles, to keep the price affordable to all.
 
The overall object of Promix is to have a complete supplement, with the maximum allowed dosage per day, adding no chemicals or drugs and only an organic preservative and flavouring.

All we need now is to get these excellent supplements into your animals, to visibly prove our claims to you.

Promix now, 2 years later is fast becoming a highly sought after supplememt, with 96% of all our sales being second or more time buyers. The 'proof in the pudding', is the vast and visible improvement the owner sees and the animal feels.

 

General Tips on Nutrition

The secret to good nutrition is not how many nutrients are present in a supplement, but rather how available they are and how efficiently they can be utilized when digested.

  • Never add hot water to feed, heat destroys vitamins.
  • Never leave supplements in the direct sun.
  • The quality of the animals coat, is a good indicator its overall health.

Owners consistently report that Promix supplements reduce feed bills, improve attitude, have increased resistance to harmful disease outbreaks, sound hoof development, unbelievable hair coat shine and overall improved health.


Die Oorsprong van PROMIX

Ons het vir ses jaar lank diere aanvullings produkte reg oor Suid Afrika bemark. Terwyl baie van die produkte redelik goed was, was ’n klein hoeveelheid daarvan regtig uitstaande. Ongelukkig is hierdie uitstaande produkte tuis geproduseer, met min of geen kwaliteits beheer en geen waarborg van bestanddele nie. Daar was ook geen beheer oor sterieliteit of deeglike vermenging van die bestanddele nie. Ons het inisiatief aan die dag gelê en die beste van hiedie produkte saamgevoeg in oorleg met leiers in diere voedingskunde.

Ons het ‘n paar ander natuurlike bestanddele bygevoeg en een van die voorste diere famakologiese maatskappye gekontrakteer om die produkte vir ons te vervaardig. Daarna het ons aansoek gedoen vir Veearts nommers en goedkeuring by die Departement van Landbou. Ons het reeds ondervinding met die bemarking van soortgelyke produkte en het ’n strategie aanvaar om verskeie groottes van elke produk te bemark om sodoende te verseker dat die produkte bekostigbaar is vir almal.

Die hoof doelwit van Promix is om ‘n volledige voedings aanvulling te hê, wat die volledige aanbevole daagliks rantsoen oor die hele spektrum sal bevat en waarin daar geen chemikalië is nie. Daar is wel organiese preserveer - en geur middels bygevoeg.

Al wat nou nog kort kom is om hierdie uitstaande produkte aan u diere te verskaf, om sodoende ons bewerings sigbaar aan u te illustreer.

Algemene Feite Oor Voeding

Die geheim van goeie voeding is nie hoeveel voedingstowwe daar beskikbaar is in ‘n aanvulling nie, maar eerder hoe beskikbaar die voedingstowwe is vir opname deur die liggaam en hoe goed die liggaam dit kan benut.

  • Moet nooit warm water oor kos gooi nie – hitte vernietig vitamiene en verander die struktuur van aminosure.
  • Moet nooit aanvullings blootstel aan direkte sonlig of hitte nie.
  • Die gehalte van ‘n dier se vel is gewoonlik ‘n aanduiding van sy algehele gesondheid.

Eienaars gee gereeld terugvoer dat Promix aanvulling:

  • hulle voer koste verminder
  • diere se immuniteit verbeter,
  • hoefgroei verbeter
  • die diere se vel laat skitter
Copyright © 2010 Promix
All Rights Reserved.
Lesley Delaney : 083 726-7152
Riette Oosthuizen : 083 452-0399
Email : promix@iburst.co.za